《Gee Gee Gee》MP3歌词-Mwah?
Gee Gee Gee
Mwah
专辑:Waarvoor Wag Jy?
语种: 英语
流派:World Music
唱片公司:ORCHARD
发行时间:2013-06-01
本歌词于吾爱知道收集www.qkoufu.com
Gee Gee Gee - Mwah/Elvis se SeunMy liefde vir jou was baie sterk
Ek was baie stil en op my plek
Ek het gesukkel om te weet waar ons staan
Ek was so alleen al was ons saam
Gevoelens en emosies moes ek altyd keer
Maar soo het ek dalk my les geleer
Ek het jou soos n boek gelees
Jy was nog altyd verveeld
En ek gee gee gee my alles vir jou
En jy neem neem neem net sonder berou
Jy moet net weet weet weet ek het jou vertrou
Dis verby tussen my en jou
Jy speel met my gevoelens vir die hoeveelste keer
Dis verby dis verby dis verby
Tussen jou en my
Jy neem en neem maar ek is kla
Ekt gesukkel om te weet waar ons staan wnt
Jy bly yt tot laat in die aand
Gevoelens en emosies moes ek altyd keer
Maar so het ek dalk my les geleer
Ek het jou soos n boek gelees
Jy was nog altyd verveeld
En ek gee gee gee my alles vir jou en
Jy neem neem neem net sonder berou
Jy moet weet weet weet ek het jou vertrou
Dis verby tussen my en jou
En ek skryf probeer om om my hart te gee want
Jy speel met my gevoelens vir die heoveelste 开发者_Go百科keer
Dis verby dis verby dis verby
Tussen jou en my
Waar was jy gewees toe ek jou hier wou he
Nous ek bevrees jy het die laaste woord vir my gese
Waar was jy gewees tot dat die storms gan le
Nou het ek geleer ek het te veel liefde in jou bele
En ek gee my alles vir jou en
Jy neem net sonder berou
Jy moet weet ek het jou vertrou
Dis verby
Dis verby
En ek gee gee gee my alles vir jou en
Jy neem neem neem net sonder berou
Jy moet weet weet weet ek het jou vertrou
Dis verby tussen my en jou
En as ek probeer om my hart te gee want
Jy speel met my gevoelens vir die hoeveelste keer
Dis verby
Dis verby
Dis verby
Tussen jou en my
本歌词来源于网络收集,如有侵权请联系qq1935546784删除
精彩评论